Скачать презентацию Turn on your speakers CLICK TO ADVANCE Скачать презентацию Turn on your speakers CLICK TO ADVANCE

df6aed9b6247752c1b64fd4acac5cd65.ppt

  • Количество слайдов: 12

♫ Turn on your speakers CLICK TO ADVANCE SLIDES ♫ Turn on your speakers CLICK TO ADVANCE SLIDES

Psalm 139 HERE u deurgrond my en ken my. U ken my sit en Psalm 139 HERE u deurgrond my en ken my. U ken my sit en my opstaan; U verstaan ver my gedagte. U deurvors my gaan en my lê, en U is met al my weë goed bekend. Want daar is nog geen woord op my tong nie – of U, HERE, U ken dit geheel en al. U sluit my in van agter en van voor, en U lê u hand op my.

Om dit te begryp, is te wonderbaar vir my, te hoog: ek kan daar Om dit te begryp, is te wonderbaar vir my, te hoog: ek kan daar nie by nie. Waar sou ek heengaan van u Gees en waarheen vlug van u aangesig ? Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar !

Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou. En as ek sê: Mag tog net die duisternis my oorval en die lig nag wees tot my beskutting, Dan is selfs die duisternis vir U nie donker nie, en die nag gee lig soos die dag, die duisternis is soos die lig. Want U het my niere gevorm, my in my moeder se skoot geweef. Ek loof U, omdat ek so vreeslik wonderbaar is; wonderbaar is u werke ! En my siel weet dit alte goed.

Jesaja 40: 27 Waarom sê jy dan, o Jakob, en spreek jy , o Jesaja 40: 27 Waarom sê jy dan, o Jakob, en spreek jy , o Israel: My weg is vir die HERE verborge, en my reg gaan by my God verby ? Weet jy dit nie ? Of het jy dit nie gehoor nie? ‘n Ewige God is die HERE, Skepper van die eindes van die aarde: hy word nie moeg of mat nie, daar is geen deurgronding van sy verstand nie. Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne struikel; maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.

Jesaja 55: 3 Neig julle oor en kom na My toe, luister, en julle Jesaja 55: 3 Neig julle oor en kom na My toe, luister, en julle siel sal lewe; EK wil met julle ‘n ewige verbond sluit: die bestendige genadebewyse van Dawid.

Mattheus 16: 26 Want wat baat dit ‘n mens as hy die wêreld win, Mattheus 16: 26 Want wat baat dit ‘n mens as hy die wêreld win, maar aan sy siel skade ly ? Of wat sal ‘n mens gee as losprys vir sy siel ? Want die Seun van die mens staan gereed om met sy engele in die heerlikheid van sy Vader te kom, en dan sal Hy elkeen vergeld volgens sy dade.

Rom. 12: 2 En word nie aan hierdie wêreld gelyk vormig nie, maar word Rom. 12: 2 En word nie aan hierdie wêreld gelyk vormig nie, maar word verander deur die vernuwing Van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.

Psalm 100 Juig voor die HERE , o ganse aarde! Dien die HERE met Psalm 100 Juig voor die HERE , o ganse aarde! Dien die HERE met blydskap: kom voor sy aangesig met gejubel. Erken dat die Here God is: Hy het ons gemaak, en ons is syne, sy volk en sy skape van sy weide. Gaan sy poorte in met lof, sy voorhowe met lofgesang, loof Hom, prys sy Naam. Want die HERE is goed; sy goedetierenheid is tot in ewigheid, en sy trou van geslag tot geslag.

Alta Strydom Alta Strydom