b01870e5a0a7117596ced8cad323cc43.ppt
- Количество слайдов: 15
Title Option 1 gesin-spanbou jan en tineke bosch
Scripture: 1 Verse (See notes below slide) God se gedagte oor huwelik en gesin Wie is ons (Identity) Waarvoor is on hier (destiny)
Mar 10: 6 -9 "But at the beginning of creation God 'made them male and female. ‘ "For this reason a man will leave his father and mother and be united to his wife, and the two will become one flesh. ' So they are no longer two, but one. Therefore what God has joined together, let man not separate. ” Gen 1: 26, 27 Then God said, "Let us make man in our image, in our likeness, and let them rule over the fish of the sea and the birds of the air, over the livestock, over all the earth, and over all the creatures that move along the ground. " So God created man in his own image, in the image of God he created him; male and female he created them.
Ons is anders as die res van die skepping! • Ons het liefde in ons! • Liefdesgemeenskap tussen man en vrou. • Liefdesgemeenskap in die gesin en wyer. • Ons het ‘n opdrag om iets te doen en te beteken op hierdie aarde. • Ons dra God se gelykenis uit. Waar sy Skepping vertel van sy WERKE (Rom 2), vertel ons van God se LIEFDE en ander karaktereienskappe.
Scripture: 1 Verse (See notes below slide) God het in Sy wysheid besluit dat ‘n “span” nodig is vir hierdie taak: man en vrou. Mar 10: 6 "But at the beginning of creation God 'made them male and female
‘n Paar praktiese “spanbou” aspekte 1. Kry ‘n visie • • • Hou die visie lewendig Evalueer gereeld Walk the talk (pa en ma)
Bosch Gesin Ons as gesin Skep ‘n huis waar ons mekaar in liefde kan opbou en ondersteun Sodat ons kan doen wat God vir ons sê en so kan saamleef dat ons ’n brief van God aan die wêreld is.
Ons Gesinsreëls (waardes) Ons sal bely en vergewe Ons sal die Liggaam (Kerk) nie seermaak nie. Ons sal die vrug van die Gees dra. Ons sal ons lewens aan die Here toewy. Ons sal mildelik uitdeel van wat ons ontvang. Ons sal ander mense dien.
Family vision: Sound and strong marriages so that: Every Branch of our family will be a life giving river
2. Trek saam • Volg die leier. • Hou by julle rolle as spanlede. • Ontwikkel ‘n interafhanklikheid.
3. Bou verhouding Die man-vrou verhouding: a) Sinergisties eenheid uit twee verskillende mense. b) Intimiteit nodig om mekaar te leer ken. c) Onderwerp aan mekaar.
Verhouding met die kinders: Bring ‘n Goddelike geslag voort. Rom 8: 29 For those God foreknew he also predestined to be conformed to the likeness of his Son, . . . Neem volle verantwoordelikheid vir opvoeding en ontwikkeling van die kinders.
Deut 11: 18 -20 Therefore you shall lay up these my words in your hearts and in your souls, and bind them for a sign upon your hand, so that they may be as frontlets between your eyes. And you shall teach them to your sons, speaking of them when you sit in your house, and when you walk by the way, when you lie down, and when you rise up. And you shall write them upon the door posts of your house, and upon your gates,
Skep ‘n tuiste
Samevatting
b01870e5a0a7117596ced8cad323cc43.ppt