Скачать презентацию Prof Nelus Niemandt NG Linden 17 Aug 2014 Скачать презентацию Prof Nelus Niemandt NG Linden 17 Aug 2014

fec9b98782457896c50352763202fcd0.ppt

  • Количество слайдов: 73

Prof Nelus Niemandt NG Linden 17 Aug 2014 Prof Nelus Niemandt NG Linden 17 Aug 2014

Votum Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig Votum Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. (Ps. 118: 24)

Seëngroet Gee mekaar ‘n handruk en groet mekaar met die woorde: “Vrede vir jou” Seëngroet Gee mekaar ‘n handruk en groet mekaar met die woorde: “Vrede vir jou”

Liedboek 417: vers 1 en 2 Jesus ons eer U! Liedboek 417: vers 1 en 2 Jesus ons eer U!

Liedboek 202: 1 -3 Prys Hom, die Hemelvors Liedboek 202: 1 -3 Prys Hom, die Hemelvors

Liedboek 202: 1 1. Prys Hom, die Hemelvors, op sy verhewe troon, loof Hom Liedboek 202: 1 1. Prys Hom, die Hemelvors, op sy verhewe troon, loof Hom aan Wie die hemelkoor hulde steeds betoon.

Liedboek 202: 1 Aan Hom, die Skepperheer, kom toe die eer en mag. Sy Liedboek 202: 1 Aan Hom, die Skepperheer, kom toe die eer en mag. Sy Woord het alles voortgebring, roem ewig sy gesag.

Liedboek 202: 2 2. Loof Hom, die Lam van God, want Hy's vir ons Liedboek 202: 2 2. Loof Hom, die Lam van God, want Hy's vir ons geslag. Hy het ons met sy bloed gekoop; besing sy reddingsmag.

Liedboek 202: 2 Uit elke stam en taal het Hy ons vrygemaak; sy koninkryk, Liedboek 202: 2 Uit elke stam en taal het Hy ons vrygemaak; sy koninkryk, sy priesterdom – dít het Hy ons gemaak.

Liedboek 202: 3 Lof, eer en heerlikheid, die wysheid en die krag behoort aan Liedboek 202: 3 Lof, eer en heerlikheid, die wysheid en die krag behoort aan God daar op die troon en aan die Lam, geslag.

Liedboek 202: 3 Tot in die ewigheid sal ons die lied laat hoor; die Liedboek 202: 3 Tot in die ewigheid sal ons die lied laat hoor; die hele skepping oraloor roep "Amen" in 'n koor.

Liedboek 203: 3 Soos 'n vader sorg vir kinders, sorg die Heer vir wie Liedboek 203: 3 Soos 'n vader sorg vir kinders, sorg die Heer vir wie Hom vrees. Hy vergewe hul oortredings en berei 'n vreugdefees. Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom! Laat ons Hom gehoorsaam wees!

Liedboek 203: 4 Mense, soos die veld se blomme, bloei maar vir 'n korte Liedboek 203: 4 Mense, soos die veld se blomme, bloei maar vir 'n korte tyd; ewig oor ons kleine kommer waak Gods goedertierenheid: Loof Hom, prys Hom Loof en prys Hom – ewige geregtigheid.

Liedboek 203: 5 Loof die Here, maan en sterre, waar jul in die wydtes Liedboek 203: 5 Loof die Here, maan en sterre, waar jul in die wydtes kring. Loof Hom, engele en mense, almal wat sy wil volbring! Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom – o my siel, bly Hom besing!

Geloofsbelydenis Geloofsbelydenis

Die HERE onse God is die een en enige ware God, Sy bestaan is Die HERE onse God is die een en enige ware God, Sy bestaan is in en uit Homself. Hy is uiters liefdevol, genadig, barmhartig, lankmoedig en oorvloedig in liefde en trou; Hy vergewe ongeregtigheid.

Hy is een God wie nie se natuur of wese nie verdeel kan word Hy is een God wie nie se natuur of wese nie verdeel kan word nie. In hierdie Goddelike en ewige wese bestaan daar drie persone: die Vader, die Seun, en die Heilige Gees, Die drie persone is wesenlik een in krag en ewigheid.

Al drie die Persone is ewigdurend, sonder begin en sonder einde. Tog kan hulle Al drie die Persone is ewigdurend, sonder begin en sonder einde. Tog kan hulle besondere kenmerke, persoonlike eienskappe en verhoudings onderskei word. Hierdie lering van die Drie-eenheid is die fondament van ons gemeenskap met God.

Dit is die begin en die einde van ons troos, ons afhanklikheid van God, Dit is die begin en die einde van ons troos, ons afhanklikheid van God, die bron van ons vreugde en vrede. Aan Hom kom toe ons aanbidding, diens en gehoorsaamheid en wat dit God ook al behaag om verder van ons te vereis.

Gebed Gebed

Dink in stilte na oor die volgende gedeelte uit Jesaja 61 : 10 Watter Dink in stilte na oor die volgende gedeelte uit Jesaja 61 : 10 Watter emosies sien jy? Waaraan laat die gedeelte jou dink? Bybelgedeelte

“Ek is baie bly oor die Here, ek juig oor my God, want Hy “Ek is baie bly oor die Here, ek juig oor my God, want Hy het my gered, vir my oorwinnaarsklere aangetrek. Ek is soos 'n bruidegom met 'n priesterkroon op, soos 'n bruid met haar juwele aan. ” Jes. 61: 10

Geniet God en die lewe Geniet God en die lewe

Jou gunsteling speletjie? Jou gunsteling speletjie?

God se dans - perichoresis God se dans - perichoresis

Lord Of The Dance (Sydney Carter) I danced in the morning when the world Lord Of The Dance (Sydney Carter) I danced in the morning when the world was young I danced in the moon and the stars and the sun I came down from heaven and I danced on the earth At Bethlehem I had my birth

Dance, dance, wherever you may be I am the lord of the dance, said Dance, dance, wherever you may be I am the lord of the dance, said he And I lead you all, wherever you may be And I lead you all in the dance, said he

I danced for the scribes and the Pharisees They wouldn't dance, they wouldn't follow I danced for the scribes and the Pharisees They wouldn't dance, they wouldn't follow me I danced for the fishermen James and John They came with me so the dance went on

Dance, dance, wherever you may be I am the lord of the dance, said Dance, dance, wherever you may be I am the lord of the dance, said he And I lead you all, wherever you may be And I lead you all in the dance, said he

I danced on the Sabbath and I cured the lame The holy people said I danced on the Sabbath and I cured the lame The holy people said it was a shame They ripped, they stripped, they hung me high Left me there on the cross to die

Dance, dance, wherever you may be I am the lord of the dance, said Dance, dance, wherever you may be I am the lord of the dance, said he And I lead you all, wherever you may be And I lead you all in the dance, said he

I danced on a Friday when the world turned black It's hard to dance I danced on a Friday when the world turned black It's hard to dance with the devil on your back They buried my body, they thought I was gone But I am the dance, and the dance goes on

Dance, dance, wherever you may be I am the lord of the dance, said Dance, dance, wherever you may be I am the lord of the dance, said he And I lead you all, wherever you may be And I lead you all in the dance, said he

They cut me down and I leapt up high I am the life that They cut me down and I leapt up high I am the life that will never, never die I'll live in you if you'll live in me I am the Lord of the dance, said he

Dance, dance, wherever you may be I am the lord of the dance, said Dance, dance, wherever you may be I am the lord of the dance, said he And I lead you all, wherever you may be And I lead you all in the dance, said he

Die vreugde van die Evangelie Die vreugde van die Evangelie

Evangelii Gadium The joy of the gospel fills the hearts and lives of all Evangelii Gadium The joy of the gospel fills the hearts and lives of all who encounter Jesus. With Christ joy is constantly born anew

Jes. 12: 6 “Jubel en juig, inwoners van Sion, want groot is die Heilige Jes. 12: 6 “Jubel en juig, inwoners van Sion, want groot is die Heilige van Israel en Hy is by julle!” Die vreugde van die Evangelie

“Ek is baie bly oor die Here, ek juig oor my God, want Hy “Ek is baie bly oor die Here, ek juig oor my God, want Hy het my gered, vir my oorwinnaarsklere aangetrek. Ek is soos 'n bruidegom met 'n priesterkroon op, soos 'n bruid met haar juwele aan. ” Jes. 61: 10 Die vreugde van die Evangelie

Luk. 1: 41 Johannes die Doper spring van vreugde toe Maria vir Elisabeth groet Luk. 1: 41 Johannes die Doper spring van vreugde toe Maria vir Elisabeth groet Die vreugde van die Evangelie

Joh. 15: 11 “Dit sê Ek vir julle sodat my blydskap in julle kan Joh. 15: 11 “Dit sê Ek vir julle sodat my blydskap in julle kan wees en julle blydskap volkome kan wees. ” Die vreugde van die Evangelie

Joh. 20: 20 “Nadat Hy dit gesê het, wys Hy sy hande en sy Joh. 20: 20 “Nadat Hy dit gesê het, wys Hy sy hande en sy sy vir hulle. Die dissipels was baie bly toe hulle die Here sien. ” Die vreugde van die Evangelie

Hand. 8: 8 Daar was vreugde waar die dissipels ook al gegaan het. Die Hand. 8: 8 Daar was vreugde waar die dissipels ook al gegaan het. Die vreugde van die Evangelie

Han. 8: 39 “Die amptenaar het hom nie meer gesien nie en het sy Han. 8: 39 “Die amptenaar het hom nie meer gesien nie en het sy reis met blydskap voortgesit. ” Die vreugde van die Evangelie

Fil. 4: 4 – Wees altyd bly in die Here, ek herhaal, wees bly! Fil. 4: 4 – Wees altyd bly in die Here, ek herhaal, wees bly! Die vreugde van die Evangelie

Vreugde loop oor in spel Vreugde loop oor in spel

Westminister Kategismus, se eerste vraag is: Wat is die hoofdoel van die mens? Die Westminister Kategismus, se eerste vraag is: Wat is die hoofdoel van die mens? Die antwoord is: Die hoofdoel van die mens is om God te verheerlik en Hom vir altyd te geniet.

Die lewenskuns is om God te geniet en saam met ander te speel Die lewenskuns is om God te geniet en saam met ander te speel

Leonard Sweet: Playing with God in the Garden is the ultimate metaphor for discipleship Leonard Sweet: Playing with God in the Garden is the ultimate metaphor for discipleship

Leonard Sweet: Disciples do not simply seek to “please God” in every decision. God’s Leonard Sweet: Disciples do not simply seek to “please God” in every decision. God’s pleasure is not something we earn, but something we receive as a gift. Disciples of Jesus luxuriate in God’s pleasure, and live in such a way that living in God’s pleasure becomes second nature, even the very definition of holiness

G. K. Chesterton, “The more I considered Christianity, the more I found that while G. K. Chesterton, “The more I considered Christianity, the more I found that while it had established a rule and order, the chief aim of that order was to give room for good things to run wild. ”

Augustinus: Julle moet God liefhê, en dan doen wat julle ook al wil. Augustinus: Julle moet God liefhê, en dan doen wat julle ook al wil.

Om met God te dans is om met vuur te speel Om met God te dans is om met vuur te speel

Die metafoor van die brandende bos: om te brand soos vuur maar nie verteer Die metafoor van die brandende bos: om te brand soos vuur maar nie verteer te word nie

Calvyn kies die metafoor van ‘n brandende hart Calvyn kies die metafoor van ‘n brandende hart

Watter een beskryf jou? Brand met entoesiasme Gloei van vreugde Vlam met hoop Skyn Watter een beskryf jou? Brand met entoesiasme Gloei van vreugde Vlam met hoop Skyn met Jesus se beloftes Aangevuur deur passie

Ps. 126 Toe die Here die lot van Sion verander het, was dit vir Ps. 126 Toe die Here die lot van Sion verander het, was dit vir ons soos 'n droom. Ons het gelag en gesing. Onder die nasies het hulle gesê: “Die Here het groot dinge aan hierdie mense gedoen. ” Die Here hét groot dinge aan ons gedoen; ons was bly.

Gebed Gebed

Offergawes Offergawes

Liedboek 492 1. In U is vreugde, vrede en vreugde, Jesus Christus, U is Liedboek 492 1. In U is vreugde, vrede en vreugde, Jesus Christus, U is Heer. Ons weet in lyding, U gee bevryding, U bly steeds ons lofsang, Heer.

U breek die bande van skuld en skande, U wat vergewe, U laat ons U breek die bande van skuld en skande, U wat vergewe, U laat ons lewe, in U is vreugde. Halleluja. Ons vrees geen dood meer,

U is ons hoop, Heer. Ons bly behoue en in vertroue sing ons vreugde U is ons hoop, Heer. Ons bly behoue en in vertroue sing ons vreugde – Halleluja!

2. Heer, U bring vreugde, vrede en vreugde, ons is nou geen sondaars meer. 2. Heer, U bring vreugde, vrede en vreugde, ons is nou geen sondaars meer. Ons is oorwinnaars, meer as oorwinnaars, deur die liefde van ons Heer.

Niks laat ons bewe, geen dood of lewe, engele, kragte, of vreemde magte: ons Niks laat ons bewe, geen dood of lewe, engele, kragte, of vreemde magte: ons is oorwinnaars. Halleluja. Niks wat ons ly nie,

niks kan ons skei nie – skei van U, Here. Ons sing U ere. niks kan ons skei nie – skei van U, Here. Ons sing U ere. U is ons vreugde – Halleluja!

Gaan leef in vreugde Gaan leef in vreugde

Amen Amen