Moses in Egipte Volk word selfstandig (430 jr) – Moet trek Gevolg? Bedreiging vir Egiptiese koning Wat is sy strategie? Wil groei beperk Hoe? Soos krygsgevangenes / bou stede / maak stene Het dit gewerk? Nee Nuwe plan? Sifra & Pua moet babaseuns doodmaak - weier Nog ‘n nuwe plan? Gooi seuns in Nyl
God se voorsienigheid Wreedheid lei tot Moses se opname in paleis Verlosser van Israel Moses moet voorberei word
Moses gebore Aäron ? Amram en Jogebed Mirjam ? Moses (3 maande weggesteek) ? Hoe beland Moses in die paleis? Hoe beland sy ma in die paleis? Moses = “uit die water gehaal” (Eks 2 : 1 – 8)
Moses in paleis • Egipties opgevoed – wysheid / Bly egter Israeliet • Kies swak behandeling bo Egiptiese lewenswyse (Heb 11 : 24 – 26) • Waarom het Moses moord gepleeg? (Eks 2 : 11 – 12) • Eie volk draai teen hom – verwyt oor moord (Eks 2 : 14) • Vlug na Midian (nakomelinge van Abraham) (Gen 25 : 2)
Drie tydperke 40 jr Paleis Midian 40 jr Volksleier
Moses se roeping Midianiete afvallig / Afgode Trou met Sippora (dogter van priester Jetro) Seuns Gersom en Eliëser NB Loutering vind plaas Nie EK nie, maar GOD Waarom moet Israel verlos word? Opvolg van verbond met Abraham Isak en Jakob
God verskyn Waar? Berg Horeb Hoe? Brandende braambos Waarom skoene uittrek? Grond heilig God maak plan bekend --- einde van verdrukking Moses se rol? Instrument Moses sien kans? NEE / God belowe hulp
“Ek is” Boodskap aan Israel Moses gestuur deur JAHWE = “Ek is wat Ek is” Dui op verbondsverhouding / Volk moet na Kanaän Eers oudstes, dan versoek aan Farao Volk 3 dagreise in woestyn om te offer Klein versoek – moeilik om nee te sê
Tekens Moses beswaard – “Volk gaan my nie glo nie” Kierie word Slang Hand word Melaats - Gesond Water word Bloed “Ek praat swaar” God reageer met bevel (gaan!) en hulp (Aäron)
Moses na Egipte Met Jetro se toestemming Was egter ongehoorsaam – seun nie besny Sippora besny hom met klip Noem Moses “Bloedbruidegom”
Betekenis van Moses Styltipe van Christus Moses Christus Verlos volk Verlos kerk Lei volk uit Egpite Lei ons uit mag van sonde Egipte = “Hel” / Kanaän = “Hemel” Doopformulier: Rooi See simbool van doop Verlossing in bloed van Christus