KONTRAKTEREG EENHEID 13 POSITIEWE WANPRESTASIE
Leeruitkomste: • Analiseer en bespreek die aard en vorme van Positiewe Wanprestasie. • Lys en bespreek krities elke vereiste van Positiewe Wanprestasie. • Onderskei tussen Positiewe Wanprestasie en ander tipes kontrakbreuk. • Bespreek die spesiale gevolge van Positiewe Wamprestasie. • Bespreek die moontlikheid van kansellasie van ‘n kontrak op grond van positiewe wanprestasie.
• • •
•
• •
• •
• •
• The lessee (respondent in the case under discussion) shall be entitled to use the leased premises for the purpose of carrying on the business of a restaurant, take-away-foods and general dealer, and for no other purpose whatsoever, save with the consent of the lessor, which consent shall not unreasonably be withheld.
• The lessor (appellant in the case under discussion) agrees to give full protection to the lessee by not letting any of the existing other shops, and those still to be erected in the same building, for the same nature of business or allied business, as that of the lessee, i. e. coffee bar, fish and chips, tea room, take-away foods, steak house etc. , and such like, other than bakery and allied lines produced on the premises.
• • •
• •
• • •
•
• •
• • •
Onderskeid tussen Positiewe wanprestasie en ander vorme van kontrakbreuk: • Positiewe handeling teenoor negatiewe handeling: versuim om te presteer. • Verskil van repudiasie: Kontrakbreuk in vorm van positiewe wanprestasie kan slegs plaasvind indien prestasie reeds gelewer is. Repudiasie vind plaas voor lewering.
• ‘n Aanbod/tender van ‘n gebrekkige prestasie kan dus repudiasie daarstel. • Onmoontlikmaking van prestasie word ook gepleeg voor prestasiedatum.
Gevolge: • Gewone remedies vir kontrakbreuk is beskikbaar. • Skuldeiser kan besit van prestasie behou en aandring op herstel van gebreke. • Mag skuldeiser egter gebrekkige prestasie weier ten einde behoorlike prestasie af te dwing?
• BK Tooling-saak: Hof het voorgehou dat skuldeiser wat nog nie presteer het nie, sy prestasie kan terughou totdat skuldenaar akkuraat en volledig presteer het. • Bogenoemde staan bekend as die wederkerigheidsbeginsel. • Voorwaarde: Gebrek moet nie kleinlik wees nie, en prestasie moet steeds moontlik wees.
• Indien prestasie nie meer moontlik is nie, kan skuldeiser ‘n geldbedrag as surrogaat vereis. • Indien prestasie egter nie substansieel gebrekkig is nie, moet die skuldeiser die gebrekkige prestasie hou en tevrede wees met skadevergoeding. • Verwerping van prestasie dui nie op kansellasie nie, maar is ‘n juis ‘n wyse om kontrak af te dwing.
• • •
• • •
• • •