Скачать презентацию Jesaja 52 7 -10 God nooi ons Скачать презентацию Jesaja 52 7 -10 God nooi ons

05fc79c11b2cd6aec789b45389a3a972.ppt

  • Количество слайдов: 24

Jesaja 52: 7 -10 Jesaja 52: 7 -10

God nooi ons uit en ons kom tot rus God nooi ons uit en ons kom tot rus

God nooi ons uit en ons kom tot rus God nooi ons uit en ons kom tot rus

Leser 1: Hierdie vier kerse wat ons aansteek sê dat God se liefde tot Leser 1: Hierdie vier kerse wat ons aansteek sê dat God se liefde tot by ons gekom het, daarom kan ons nou met vreugde lewe in God se vrede en hoop.

Leser 2: Die Christuskers wat ons vandag aansteek, herinner ons dat God in Christus Leser 2: Die Christuskers wat ons vandag aansteek, herinner ons dat God in Christus mens geword het, tot by ons gekom het, tussen ons kom woon het en nou hier by ons is, en deur die Gees ook in ons is. Immanuel, God met ons.

Gemeente: God van liefde kom en skyn u lig in hierdie wêreld. Gemeente: God van liefde kom en skyn u lig in hierdie wêreld.

Voorganger: Sing ’n nuwe lied tot eer van die Here, want Hy het magtige Voorganger: Sing ’n nuwe lied tot eer van die Here, want Hy het magtige dade gedoen, deur sy krag en Goddelike mag het Hy oorwin. Almal: Juig tot eer van die Here, almal op aarde, wees vrolik, juig en sing!

V: Die Here het sy oorwinning bekend gemaak, aan die nasies het Hy sy V: Die Here het sy oorwinning bekend gemaak, aan die nasies het Hy sy reddingsdade geopenbaar. Almal: Juig tot eer van die Here, almal op aarde, wees vrolik, juig en sing!

V: Aan die huis van Israel het Hy sy liefde en sy trou herbevestig; V: Aan die huis van Israel het Hy sy liefde en sy trou herbevestig; die hele wêreld het gesien dat ons God die oorwinning behaal het. Almal: Juig tot eer van die Here, almal op aarde, wees vrolik, juig en sing!

V: Sing tot eer van die Here met begeleiding van die lier, speel op V: Sing tot eer van die Here met begeleiding van die lier, speel op die lier en sing. Almal: Juig tot eer van die Here, almal op aarde, wees vrolik, juig en sing!

V: Blaas die trompet en die ramshoring, jubel tot eer van die Here, die V: Blaas die trompet en die ramshoring, jubel tot eer van die Here, die Koning. Almal: Juig tot eer van die Here, almal op aarde, wees vrolik, juig en sing!

V: Die see en alles daarin moet druis, die aarde en alles daarop moet V: Die see en alles daarin moet druis, die aarde en alles daarop moet juig, Almal: Juig tot eer van die Here, almal op aarde, wees vrolik, juig en sing!

V: Die riviere moet hande klap, die berge moet saam juig voor die Here, V: Die riviere moet hande klap, die berge moet saam juig voor die Here, want Hy kom om oor die aarde te heers; Hy sal oor die wêreld heers met regverdigheid, oor die volke met billikheid. Almal: Juig tot eer van die Here, almal op aarde, wees vrolik, juig en sing!

God praat met ons en ons luister God praat met ons en ons luister

Familie-oomblik Familie-oomblik

Troonbestyging Troonbestyging

God se Koningskap God se Koningskap

Verbeeldingsfees Verbeeldingsfees

Kies vir goeie mag Kies vir goeie mag

God stuur ons om te leef God stuur ons om te leef