Скачать презентацию HOEKOM IS EK EN JY OP DIE AARDE Скачать презентацию HOEKOM IS EK EN JY OP DIE AARDE

27f8fa135f78ac027a58494ecdf65df3.ppt

  • Количество слайдов: 18

HOEKOM IS EK EN JY OP DIE AARDE? HOEKOM IS EK EN JY OP DIE AARDE?

Adam vs Bruilofsmaal Adam (in die Paradys) Bruilofsmaal (Mat 22: 11) Adam uitgegegooi uit Adam vs Bruilofsmaal Adam (in die Paradys) Bruilofsmaal (Mat 22: 11) Adam uitgegegooi uit die Paradys Man uitgegooi uit die Bruilofsmaal HOEKOM? Gen 2: 9 Allerhande bome Boom van die Lewe Boom van goed en kwaad Kruisverwysing: Op 19: 8 Rein blink fyn linne = regverdige dade Jes 61: 10 Klere van heil – mantel van geregtigheid Gen 3: 17 Geëet waarvan beveel om nie te eet – dws ONGEHOORSAAM Gen 3: 22 As hy nou maar nie sy hand uitsteek en ook vd boom vd lewe neem en eet en lewe in ewigheid nie. Gen 3: 24 Mens weggedrywe & boom vd lewe bewaak BEGIN Mat 22: 13 Gooi man in buitense duisternis EINDE

Hoekom word die Boom van die Lewe Bewaak? • (Gen 3: 24) So het Hoekom word die Boom van die Lewe Bewaak? • (Gen 3: 24) So het Hy dan die mens weggedrywe en gérubs aan die oostekant van die tuin van Eden laat woon, met die swaard wat vlam en flikker, om die toegang tot die boom van die lewe te bewaak.

Wat is dan die sleutel tot die Boom van die Lewe? • Spr 11: Wat is dan die sleutel tot die Boom van die Lewe? • Spr 11: 30 Die vrug van die regverdige is ‘n boom van die lewe, en hy wat siele win, is wys • Op 2: 7 Wie ‘n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die boom van die lewe wat binne in die paradys van God is.

Siklus van Adam/Mens Bruilofsmaal / Ewige Lewe Gehoorsaam n i rw Oo Lyde Dwaal Siklus van Adam/Mens Bruilofsmaal / Ewige Lewe Gehoorsaam n i rw Oo Lyde Dwaal weë O o r w i n

HOE LEER ONS OM TE OORWIN? • Joh 3: 36 Hy wat in die HOE LEER ONS OM TE OORWIN? • Joh 3: 36 Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe; maar hy wat die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die toorn van God bly op hom. • Ons moet dus leer om gehoorsaam te wees. • Heb 5: 8 Hy, al was Hy die Seun, het gehoorsaamheid geleer uit wat Hy gely het;

Gehoorsaamheid Lyding Heerlikheid • Heb 2: 10 Want dit het Hom betaam, ter wille Gehoorsaamheid Lyding Heerlikheid • Heb 2: 10 Want dit het Hom betaam, ter wille van wie alle dinge en deur wie alle dinge is, as Hy baie kinders na die heerlikheid wou bring, om die bewerker van hulle saligheid deur lyde te volmaak. • 1 Pe 1: 11 en hulle het nagespeur op watter of hoedanige tyd die Gees van Christus wat in hulle was, gewys het, toe Hy vooruit getuig het van die lyde wat oor Christus sou kom en die heerlikheid daarna. • 1 Pe 1: 13 Daarom, omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome op die genade wat julle deel word by die openbaring van Jesus Christus. • 1 Pe 5: 1 Ek vermaan die ouderlinge onder julle, ek wat ‘n medeouderling en getuie van die lyde van Christus is, wat ook ‘n deelgenoot is van die heerlikheid wat geopenbaar sal word:

Wat moet ek doen om gehoorsaam te wees? • Joh 15: 10 As julle Wat moet ek doen om gehoorsaam te wees? • Joh 15: 10 As julle my gebooie bewaar, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die gebooie van my Vader bewaar en in sy liefde bly. • Joh 16: 33 Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In die wêreld sal julle verdrukking (lyding) hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin. • Mat 5: 17 Moenie dink dat Ek gekom het om die wet of die profete te ontbind nie. Ek het nie gekom om te ontbind nie, maar om te vervul. • Gal 5: 18 maar as julle deur die Gees gelei word, dan is julle nie onder die wet nie.

Jou werke gaan jou nie by die Bruilofsmaal laat aansit nie! • Jou werke Jou werke gaan jou nie by die Bruilofsmaal laat aansit nie! • Jou werke gaan jou nie die ewigheid gee nie, maar dit sal jou leer om gehoorsaam te wees. • Dus om gehoorsaam te wees aan Jahweh swem jy stroom op. • Dit is harde werk om stroom op te swem.

Wat is werk? ? • V = Volt = Potensiaal verskil • I = Wat is werk? ? • V = Volt = Potensiaal verskil • I = Ampere = Stroom • R = Ohm = Weerstand • V = IR • V = Werk • I = Stroom • R = Weerstand • Dus: • Werk = Stroom x Weerstand (vir ‘n seker tyd)

Gehoorsaamheid leer jou onderskei tussen goed en kwaad • Heb 5: 9 en nadat Gehoorsaamheid leer jou onderskei tussen goed en kwaad • Heb 5: 9 en nadat Hy volmaak is, het Hy vir almal wat Hom gehoorsaam is, ‘n bewerker van ewige saligheid geword • Heb 5: 10 en is deur God genoem ‘n hoëpriester volgens die orde van Melgisédek; • Heb 5: 11 waaroor ons veel te sê het wat swaar is om te verklaar, omdat julle traag geword het om te hoor. • Heb 5: 12 Want hoewel julle vanweë die tyd leraars behoort te wees, het julle weer nodig dat ‘n mens julle die eerste beginsels van die woorde van God moet leer, en julle het weer behoefte aan melk en nie aan vaste spys nie. • Heb 5: 13 Want elkeen wat melk gebruik, is onervare in die woord van geregtigheid, omdat hy ‘n kind is. • Heb 5: 14 Maar vaste spys is vir volwassenes, vir die wat geestesvermoëns besit deur die gewoonte geoefen, om goed van kwaad te onderskei.

Werke Gehoorsaamheid Lyde Heerlikheid Geregtigheid • 1 Co 1: 30 Maar deur Hom is Werke Gehoorsaamheid Lyde Heerlikheid Geregtigheid • 1 Co 1: 30 Maar deur Hom is julle in Christus Jesus, wat vir ons geword het wysheid uit God en geregtigheid en heiligmaking en verlossing. • Jer 23: 5 Kyk, daar kom dae, spreek die HERE, dat Ek vir Dawid ‘n regverdige Spruit sal verwek, en as Koning sal Hy regeer en verstandig handel en reg en geregtigheid doen in die land. • Jer 23: 6 In sy dae sal Juda verlos word en Israel veilig woon; en dit is sy naam waarmee Hy genoem sal word: DIE HERE ONS GEREGTIGHEID.

Hoe kry ek reg op die Boom? • (Rev 22: 14) Salig is die Hoe kry ek reg op die Boom? • (Rev 22: 14) Salig is die wat sy gebooie doen, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad. • 1 Joh 5: 4 Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik die geloof

Alles wat uit God gebore is … ● ● ● ● regverdiges ( righteous) Alles wat uit God gebore is … ● ● ● ● regverdiges ( righteous) H 6663 צדק tsa daq tsaw-dak' A primitive root; to be (causatively make) right (in a moral or forensic sense): - cleanse, clear self, (be, do) just (-ice, -ify self), (be, turn to) righteous (-ness). opregte (true) G 1103 From the same as G 1077; legitimate (of birth), that is, genuine: - own, sincerity, true. G 1085 γε νος genos ghen'-os From G 1096; “kin” (abstractly or concretely, literally or figuratively, individually or collectively): born, country (-man), diversity, generation, kind (-red), nation, offspring, stock.

Hoe kry ek toegang tot die Bruilofsmaal? • (Rev 20: 12) En ek het Hoe kry ek toegang tot die Bruilofsmaal? • (Rev 20: 12) En ek het die dode, klein en groot, voor God sien staan, en die boeke is geopen; en ‘n ander boek, die boek van die lewe, is geopen. En die dode is geoordeel na wat in die boeke geskryf is, volgens hulle werke. • (Rev 3: 5) Wie oorwin, sal beklee word met wit klere, en Ek sal sy naam nooit uitwis uit die boek van die lewe nie, en Ek sal sy naam bely voor my Vader en voor sy engele.

Siklus van Adam/Mens Bruilofsmaal / Ewige Lewe Gehoorsaam n i rw Oo Lyde Dwaal Siklus van Adam/Mens Bruilofsmaal / Ewige Lewe Gehoorsaam n i rw Oo Lyde Dwaal weë O o r w i n

Opsomming Werke Gehoorsaamheid Lyde Heerlikheid Geregtigheid Bruilofsmaal Opsomming Werke Gehoorsaamheid Lyde Heerlikheid Geregtigheid Bruilofsmaal

Welkom by die Bruilofsmaal Welkom by die Bruilofsmaal