Скачать презентацию Die Nuwe Testament Hemelvaart en kerkplanting 4 Скачать презентацию Die Nuwe Testament Hemelvaart en kerkplanting 4

674fa2e823ac51a1f5a1f41342f86d3f.ppt

  • Количество слайдов: 99

Die Nuwe Testament Hemelvaart en kerkplanting Die Nuwe Testament Hemelvaart en kerkplanting

4 Hemelvaart en kerkplanting X Die Kerk en die Nuwe Testament 3 Hoofindeks Jesus 4 Hemelvaart en kerkplanting X Die Kerk en die Nuwe Testament 3 Hoofindeks Jesus se hemelvaart 2 Oorsig 1 Groei en vervolging in die gemeente

Oorsig Jesus se Hemelvaart Ø Ø Jesus se opdrag aan die dissiples Jesus se Oorsig Jesus se Hemelvaart Ø Ø Jesus se opdrag aan die dissiples Jesus se beloftes aan Sy dissipels Jesus se afskeid en hemelvaart Die boodskap van die engele Die kerk in die Nuwe Testament Ø Ø Ø Pinksterdag: Die dissipels volhard in die gebed Die joodse feesdae Die uitstorting van die Heilige gees Die taalwonder Petrus se toespraak X Mn

Oorsig Groei en vervolging van die gemeente Ø Verkiesing van die sewe diakens Ø Oorsig Groei en vervolging van die gemeente Ø Verkiesing van die sewe diakens Ø Stefanus se marteldood Ø Die gemeente word vervolg X Mn Hi

Jesus se Hemelvaart Opstanding Jesus se opdrag aan die dissipels 40 dae X Hemelvaart Jesus se Hemelvaart Opstanding Jesus se opdrag aan die dissipels 40 dae X Hemelvaart Mn Hi

Jesus se Hemelvaart Opstanding Jesus se opdrag aan die dissipels 40 dae X Hemelvaart Jesus se Hemelvaart Opstanding Jesus se opdrag aan die dissipels 40 dae X Hemelvaart Mn Hi “Aan my is alle mag gegee in die Hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels; doop hulle in die naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. ”

Jesus se Hemelvaart Opstanding Jesus se opdrag aan die dissipels 40 dae X Hemelvaart Jesus se Hemelvaart Opstanding Jesus se opdrag aan die dissipels 40 dae X Hemelvaart Mn Hi “Aan my is alle mag gegee in die Hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels; doop hulle in die naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. ”

Jesus se Hemelvaart Jesus se opdrag aan die dissipels 40 dae Opstanding X Hemelvaart Jesus se Hemelvaart Jesus se opdrag aan die dissipels 40 dae Opstanding X Hemelvaart Mn Hi “Aan my is alle mag gegee in die Hemel en op die aarde. Gaan dan na toe en die mense my hulle in die naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. ” al die nasies Maak dissipels doop leer

Jesus se Hemelvaart Jesus se opdrag aan die dissipels 40 dae Opstanding X Hemelvaart Jesus se Hemelvaart Jesus se opdrag aan die dissipels 40 dae Opstanding X Hemelvaart Mn Hi “Aan my is alle mag gegee in die Hemel en op die aarde. Gaan dan na toe en die mense my hulle in die naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. ” al die nasies Maak dissipels doop leer Sending = roeping van die kerk Tot almal gehoor het Almal moet merkteken dra / doop

Jesus se Hemelvaart Jesus se belofte aan die dissipels “Ek is by julle al Jesus se Hemelvaart Jesus se belofte aan die dissipels “Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld” Nie liggaamlik, maar Geestelik Dissipels sal wondertekens doen bv…. . ? Dus: Buitengewone gawes X Mn Hi

Jesus se Hemelvaart Jesus se afskeid en hemelvaart X Dissipels na Jerusalem Mn Hi Jesus se Hemelvaart Jesus se afskeid en hemelvaart X Dissipels na Jerusalem Mn Hi

Jesus se Hemelvaart Jesus se afskeid en hemelvaart X Dissipels na Jerusalem Mn Hi Jesus se Hemelvaart Jesus se afskeid en hemelvaart X Dissipels na Jerusalem Mn Hi “Bly hier en wag op gawe van Heilige gees”

Jesus se Hemelvaart Jesus se afskeid en hemelvaart X Dissipels na Jerusalem Mn Hi Jesus se Hemelvaart Jesus se afskeid en hemelvaart X Dissipels na Jerusalem Mn Hi “Bly hier en wag op gawe van Heilige gees” Dissipels verstaan nie. “Is dit nou tyd vir Israel se koninkryk? ”

Jesus se Hemelvaart Jesus se afskeid en hemelvaart X Dissipels na Jerusalem Mn Hi Jesus se Hemelvaart Jesus se afskeid en hemelvaart X Dissipels na Jerusalem Mn Hi “Bly hier en wag op gawe van Heilige gees” Dissipels verstaan nie. “Is dit nou tyd vir Israel se koninkryk? ” “Dit is nie vir julle om die tyd en omstandighede te weet wat die Vader in Sy eie mag bepaal het nie” Krag van Heilige Gees sal oor julle kom

Jesus se Hemelvaart Jesus se afskeid en hemelvaart Dissipels na Jerusalem Na Olyfberg Hande Jesus se Hemelvaart Jesus se afskeid en hemelvaart Dissipels na Jerusalem Na Olyfberg Hande seënend Opgevaar “Bly hier en wag op gawe van Heilige gees” Dissipels verstaan nie. “Is dit nou tyd vir Israel se koninkryk? ” “Dit is nie vir julle om die tyd en omstandighede te weet wat die Vader in Sy eie mag bepaal het nie” Krag van Heilige Gees sal oor julle kom X Mn Hi

Jesus se Hemelvaart Boodskap van die engele Twee manne in wit klere = engele Jesus se Hemelvaart Boodskap van die engele Twee manne in wit klere = engele / vermaan en vertroos “Neem liggaamlik afskeid van Jesus” X Mn Hi “Jesus kom weer – soos Hy gegaan het”

Jesus se Hemelvaart Boodskap van die engele Twee manne in wit klere = engele Jesus se Hemelvaart Boodskap van die engele Twee manne in wit klere = engele / vermaan en vertroos “Neem liggaamlik afskeid van Jesus” X Mn Hi “Jesus kom weer – soos Hy gegaan het” Dissipels terug na Jerusalem om te wag op Heilige Gees

Jesus se Hemelvaart Boodskap van die engele Twee manne in wit klere = engele Jesus se Hemelvaart Boodskap van die engele Twee manne in wit klere = engele / vermaan en vertroos “Neem liggaamlik afskeid van Jesus” X Mn Hi “Jesus kom weer – soos Hy gegaan het” Dissipels terug na Jerusalem om te wag op Heilige Gees Jesus in Hemel Regeer Voorbidding vir gelowiges Berei plek voor

Kerk in Nuwe Testament Pinksterdag Dissipels volhard in gebed Dissipels skakel tussen: X Mn Kerk in Nuwe Testament Pinksterdag Dissipels volhard in gebed Dissipels skakel tussen: X Mn Hi

Kerk in Nuwe Testament Pinksterdag Dissipels volhard in gebed X Dissipels skakel tussen: Mn Kerk in Nuwe Testament Pinksterdag Dissipels volhard in gebed X Dissipels skakel tussen: Mn Christus Gemeente Hi

Kerk in Nuwe Testament Pinksterdag Dissipels volhard in gebed X Dissipels skakel tussen: Mn Kerk in Nuwe Testament Pinksterdag Dissipels volhard in gebed X Dissipels skakel tussen: Mn Christus Gemeente Israel Wêreldkerk Hi

Kerk in Nuwe Testament Pinksterdag Dissipels volhard in gebed X Dissipels skakel tussen: Mn Kerk in Nuwe Testament Pinksterdag Dissipels volhard in gebed X Dissipels skakel tussen: Mn Christus Gemeente Israel Wêreldkerk Benodig Heilige Gees 120 mense (wie was hulle? ) / 10 dae in bovertrek Volhard in gebed Hi

Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Mn Groep 1 Groep 2 Hi Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Mn Groep 1 Groep 2 Hi

Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Pasga Groep 1 Ongesurde brode Paasfees Groep Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Pasga Groep 1 Ongesurde brode Paasfees Groep 2 Mn 7 weke Pinkster Hi

Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Pasga Groep 1 Ongesurde brode 7 weke Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Pasga Groep 1 Ongesurde brode 7 weke Pinkster Paasfees Groep 2 Groot versoendag + Mn Loof Hutte fees Hi

Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Ongesurde brode Pasga Groep 1 Paasfees 7 Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Ongesurde brode Pasga Groep 1 Paasfees 7 Dae Dag 1; Paaslam Elke dag offers Mn Hi

Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Mn Pinkster Hi Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Mn Pinkster Hi

Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Mn Pinkster Hi Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Mn Pinkster Hi

Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Mn Pinkster Hi Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Mn Pinkster Hi

Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Pinkster Mn Hi Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Pinkster Mn Hi

Kerk in Nuwe Testament (Levitikus 12 : 16) Joodse feesdae Pinkster (= Fees van Kerk in Nuwe Testament (Levitikus 12 : 16) Joodse feesdae Pinkster (= Fees van die weke / Fees van die oes) X Mn Hi

Kerk in Nuwe Testament (Levitikus 12 : 16) Joodse feesdae Pinkster (= Fees van Kerk in Nuwe Testament (Levitikus 12 : 16) Joodse feesdae Pinkster (= Fees van die weke / Fees van die oes) X Mn Hi Paas 7 Sabbatte (Oestyd) [- - - 50 dae - - -]

Kerk in Nuwe Testament (Levitikus 12 : 16) Joodse feesdae Pinkster (= Fees van Kerk in Nuwe Testament (Levitikus 12 : 16) Joodse feesdae Pinkster (= Fees van die weke / Fees van die oes) X Mn Hi Paas 7 Sabbatte (Oestyd) [- - - 50 dae - - -] Grieks: Pentakosta Afrikaans: Pinkster

Kerk in Nuwe Testament (Levitikus 12 : 16) Paas Joodse feesdae Pinkster 7 Sabbatte Kerk in Nuwe Testament (Levitikus 12 : 16) Paas Joodse feesdae Pinkster 7 Sabbatte (Oestyd) [- - - 50 dae - - -] Grieks: Pentakosta Afrikaans: Pinkster (= Fees van die weke / Fees van die oes) Een dag X Mn Hi

Kerk in Nuwe Testament (Levitikus 12 : 16) Paas Joodse feesdae Pinkster 7 Sabbatte Kerk in Nuwe Testament (Levitikus 12 : 16) Paas Joodse feesdae Pinkster 7 Sabbatte (= Fees van die weke / Fees van die oes) Een dag (Oestyd) [- - - 50 dae - - -] Grieks: Pentakosta Afrikaans: Pinkster Twee brode van die eerstelinge X Mn Hi

Kerk in Nuwe Testament Uitstorting van Heilige Gees = voltooiing van die heilswerk van Kerk in Nuwe Testament Uitstorting van Heilige Gees = voltooiing van die heilswerk van Chrisus X Mn Tekens: Hi Geluid soos stormwind Kragtige koms van die Heilige Gees / werking van die Heilige Gees / mens kan nie verset nie

Pinkster Waarom die gebeure? Skeiding - Toring van Babel Met die gebeure volstaan? Waarom Pinkster Waarom die gebeure? Skeiding - Toring van Babel Met die gebeure volstaan? Waarom op Pinkster? Betekenis? Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Gebeure herhaal? Pinkster praat met ons

Inleiding ? ? ? ? ? ? ? Gees ? ? Heilige ? ? Inleiding ? ? ? ? ? ? ? Gees ? ? Heilige ? ? ? ? ? ? ? ? ? Gees sê voor / ons leidsman, maar HOE? Geesdrywery neem toe Moet vreemde tale kan spreek Indien nie, buite genade?

Waarom die gebeure? En die hele aarde het dieselfde taal gehad en en dieselfde Waarom die gebeure? En die hele aarde het dieselfde taal gehad en en dieselfde woorde. (Genesis 11: 1 AFR 53) Lees ook: (Genesis 11: 1 AFR 53)

Toe daal die HERE neer om die stad en die toring te besien waaraan Toe daal die HERE neer om die stad en die toring te besien waaraan die mensekinders gebou het. En die HERE sê: Daar is hulle nou een volk en het almal een taal! En dit is net die begin van hulle onderneming: nou sal niks vir hulle meer onmoontlik wees van wat hulle van plan is om te doen nie. Kom, laat Ons neerdaal en hulle taal daar verwar, sodat die een die taal van die ander nie kan verstaan nie. So het die HERE hulle dan daarvandaan oor die hele aarde verstrooi; en hulle het opgehou om die stad te bou. Daarom het hulle dit Babel genoem, want daar het die HERE die taal van die hele aarde verwar, en daarvandaan het die HERE hulle oor die hele aarde verstrooi. (Genesis 11: 5 -9 AFR 53)

Skeiding - Toring van Babel Die doel van die saambly Waar het hulle gebly? Skeiding - Toring van Babel Die doel van die saambly Waar het hulle gebly? God keer die plan en straf Betekenis van taalverwarring

Skeiding - Toring van Babel Die doel van die saambly Sondvloed Verset teen God Skeiding - Toring van Babel Die doel van die saambly Sondvloed Verset teen God Weier opdrag “vul die aarde” -- bou toring

Skeiding - Toring van Babel Waar het hulle gebly? Nakomelinge van Noag - - Skeiding - Toring van Babel Waar het hulle gebly? Nakomelinge van Noag - - Armeniese gebergtes Later na vlaktes (vrugbaarder landbougrond) Laagte – SINEAR -- tussen Eufraat en Tigris Versetgedagte:

Skeiding - Toring van Babel Waar het hulle gebly? Stig groot ryk – Babel Skeiding - Toring van Babel Waar het hulle gebly? Stig groot ryk – Babel middelpunt Toring met punt aan Hemel Toring moes mense verenig

Skeiding - Toring van Babel God keer plan en straf God se wil: Vermeerder Skeiding - Toring van Babel God keer plan en straf God se wil: Vermeerder en versprei Misbruik SY gawes / misken SY gesag (Soos duiwel in Paradys) God laat dit nie toe nie, dus. . .

Skeiding - Toring van Babel God keer plan en straf Taal deurmekaar In 1 Skeiding - Toring van Babel God keer plan en straf Taal deurmekaar In 1 dag! Eenheid verlore O =? · € € “BABEL” uit spraakverwarring

Skeiding - Toring van Babel God keer plan en straf Eenheid verbeek Bouwerk stop Skeiding - Toring van Babel God keer plan en straf Eenheid verbeek Bouwerk stop Mense uitmekaar Groepe in volke / nasionaliteite / ryke Mense wel aan God gehoorsaam

Skeiding - Toring van Babel Betekenis v. taalverwarring Almal in ongeloof / verset teen Skeiding - Toring van Babel Betekenis v. taalverwarring Almal in ongeloof / verset teen God = Onverdeel Verskillende volke / tale = Verdeel Herinnering aan opstand en straf

Met die gebeure volstaan? NEE! God is genadig: Toon dit deur ……. ? Stuur Met die gebeure volstaan? NEE! God is genadig: Toon dit deur ……. ? Stuur Seun om vergiffenis te verwerk NB Vrae: Hoe sou mense van Hom weet – om te aanbid? Net vir Jode gesterf?

Uitstorting van Heilige Gees Babel Tale verskeidenheid bring verspreiding Uitstorting Onverstaan van tale oorwin Uitstorting van Heilige Gees Babel Tale verskeidenheid bring verspreiding Uitstorting Onverstaan van tale oorwin Gelowiges in een kerk / Verlossende werking Van Christus

Met die gebeure volstaan? Uit allle volke en tale ……. . Met die gebeure volstaan? Uit allle volke en tale ……. .

Met die gebeure volstaan? Uit allle volke en tale ……. . K E R Met die gebeure volstaan? Uit allle volke en tale ……. . K E R K Handelinge 2 …. .

Met die gebeure volstaan? En daar het in Jerusalem Jode gewoon, godsdienstige manne, uit Met die gebeure volstaan? En daar het in Jerusalem Jode gewoon, godsdienstige manne, uit elke nasie wat onder die hemel is. En toe hierdie geluid kom, het die menigte saamgestroom en was in die war, want elkeen het gehoor hoe hulle in sy eie taal spreek; en hulle was almal verbaas en verwonderd en sê vir mekaar: Is almal wat daar spreek, dan nie Galileërs nie? En hoe hoor ons hulle, elkeen in ons eie taal waarin ons gebore is?

Met die gebeure volstaan? En daar het in Jerusalem Jode gewoon, godsdienstige manne, uit Met die gebeure volstaan? En daar het in Jerusalem Jode gewoon, godsdienstige manne, uit elke nasie wat onder die hemel is. En toe hierdie geluid kom, het die menigte saamgestroom en was in die war, want elkeen het gehoor hoe hulle in sy eie taal spreek; en hulle was almal verbaas en verwonderd en sê vir mekaar: Is almal wat daar spreek, dan nie Galileërs nie? En hoe hoor ons hulle, elkeen in ons eie taal waarin ons gebore is? Soos. . .

Met die gebeure volstaan? hers art Rom P eine miërs opota mf Elamie te Met die gebeure volstaan? hers art Rom P eine miërs opota mf Elamie te gipte E der s Mes Pa dócië appa Ara K Me ilië éa d Ju bie r e Kretense Asië Libi ë(C iren Jode ntus Po Frig ië e)

Met die gebeure volstaan? hers art Rom P eine Mes miërs aal t opota Met die gebeure volstaan? hers art Rom P eine Mes miërs aal t opota ie k e e Pa ns pre o mfsli Elamie in od i ë te lle G a hu anudé ë dócior ppa ho. A e v J Ka ad s drabie n t re O oo ntus r Po ipte Egg ie Mer d 1) 5 oo der: s -1 d 2 n a (H Asië Libi Kretense ë(C iren e) Jode Frig ië Wat doen Pinkster?

Met die gebeure volstaan? ar a Me bder m s hers iërs ko t Met die gebeure volstaan? ar a Me bder m s hers iërs ko t Par Rom potam r Kretense o Meso eine o Pae ll mf Asië ki ilië Elamie rs te Libi e a ë(C v iren l é e) ud ciëaa J t padók A p Ka Jode a rabie a re M Frig ntus e Po ië Egipt

Waarom op Pinkster? Betekenis? Joodse fees = “Die 50 e dag” (50 ste dag Waarom op Pinkster? Betekenis? Joodse fees = “Die 50 e dag” (50 ste dag na paasfees) Paasfees: Eersteling gerwe (begin van oestyd) Pinkster: Eersteling brode (Oes afgerond) Begin van reeks offers Jesus gebruik dus fees vir uitstorting van Heilige Gees

Waarom op Pinkster? Betekenis? Uitstorting van Heilige Gees = Volheid van Christus se werk Waarom op Pinkster? Betekenis? Uitstorting van Heilige Gees = Volheid van Christus se werk -- Brode volheid op oes Christus se aardse werk afgerond Op aarde nog net oordeel by wederkoms

Waarom op Pinkster? Betekenis? Pinkster / Uitstorting: Eerstelinge om kruis = dissipels en paar Waarom op Pinkster? Betekenis? Pinkster / Uitstorting: Eerstelinge om kruis = dissipels en paar bekeerlinge Pinkster: Eerste bekeerdes = soos eerste brode 3000 gedoop – afronding van Christus se werk (afronding van oes)

Waarom op Pinkster? Betekenis? Pinkster / Uitstorting: Eerste bekeerlinge Stig kerk Dra uit in Waarom op Pinkster? Betekenis? Pinkster / Uitstorting: Eerste bekeerlinge Stig kerk Dra uit in wêreld Gees werk voort in dieselfde lyn

Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Eerste tekens Tekens as God gaan oordeel … Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Eerste tekens Tekens as God gaan oordeel … soos met Elia se terugstuur (Kon 19 : 11 -13) As U, o Heer, in mag verskyn, sal hul soos rook en damp verdwyn, deur stormwind voortgedrewe. (Ps 68 : 1)

Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Pinkster: Tekens werk anders Wind --- , maar Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Pinkster: Tekens werk anders Wind --- , maar mense waai nie weg nie Vlam --- , maar mense word nie verteer nie Waarom anders?

Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Anders, want …… Christus is gekruisig Offer van Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Anders, want …… Christus is gekruisig Offer van Seun tussen ons en HERE Versoening met Vader Pinkster vir ons …

Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Pinkster vir ons … Slegs moontlik na Paasfees Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Pinkster vir ons … Slegs moontlik na Paasfees van Christus Heilige Gees nou in onheilige mense

Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Tweede tekens Spreek in tale Een evangelie - Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Tweede tekens Spreek in tale Een evangelie - Baie tale Nie net Jode

Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Tweede tekens Spreek in tale Alle nasies deel Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Tweede tekens Spreek in tale Alle nasies deel in God se genade Christus se opdrag: Evangelie aan alle nasies Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen. (Matteus 28: 19 -20 AFR 1953)

Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Tweede tekens Vir verkondiging aan alle nasies…. . Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Tweede tekens Vir verkondiging aan alle nasies…. . Toerusting van Heilige Gees Waarom praat ons nie meer in tale nie? Werk tussen eie mense

Gebeure herhaal? Handelinge: Beskryf meer as een maal Telkens eggo van Pinkster / nuwe Gebeure herhaal? Handelinge: Beskryf meer as een maal Telkens eggo van Pinkster / nuwe hoogtepunt Lees eerste maal. .

Gebeure herhaal? Handelinge: Beskryf meer as een maal En toe hulle gebid het, is Gebeure herhaal? Handelinge: Beskryf meer as een maal En toe hulle gebid het, is die hele plek geskud waar hulle saam was, en hulle is almal vervul met die Heilige Gees, en het die Woord van God met vrymoedigheid gespreek (Handelinge 4: 31) Petrus en Johannes voor Joodse raad God bevestig versterking van geloof LW….

Gebeure herhaal? Handelinge: Beskryf meer as een maal En toe hulle gebid het, is Gebeure herhaal? Handelinge: Beskryf meer as een maal En toe hulle gebid het, is die hele plek geskud waar hulle saam was, en hulle is almal vervul met die Heilige Gees, en het die Woord van God met vrymoedigheid gespreek (Handelinge 4: 31) Nie Ontvang God bemoedig gemeente na teëkanting deur Joodse raad

Gebeure herhaal? Ook in Handelinge 8 : 17 Samaritane ontvang Heilige Gees (hande opgelê) Gebeure herhaal? Ook in Handelinge 8 : 17 Samaritane ontvang Heilige Gees (hande opgelê) Dus ook kinders van God Was gehaat / Christene wou nie evangelie bring Nou oorwinning vir God

Gebeure herhaal? Ook in Handelinge 10 : 44 Heidene ontvang Heilige Gees / Tale Gebeure herhaal? Ook in Handelinge 10 : 44 Heidene ontvang Heilige Gees / Tale Kerk oor grens deur Heilige Gees Heidene toegang tot Kerk van God Eers honde, nou broers

Gebeure herhaal? Ook in Handelinge 19 : 6 (Paulus in Efese) Hande op dissipels Gebeure herhaal? Ook in Handelinge 19 : 6 (Paulus in Efese) Hande op dissipels van Johannes die doper - Heilige Gees op hulle - Profeteer / spreek in tale Twee kampe verenig Doop van Johannes / Doop van Jesus Johannes volgelinge in kerk van Jesus

Pinkster praat met ons En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle Pinkster praat met ons En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle 'n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid. (Johannes 14: 16) Christus bid. Die Vader gee. Hulle bly by ons tot in ewigheid!

Pinkster praat met ons Die Heilige Gees is by ons tot in ewigheid - Pinkster praat met ons Die Heilige Gees is by ons tot in ewigheid - Nou in ons harte / ons nou die tempel van die Gees - Vader as God - Christus as verlosser - Gees as vertrooster -Vader bring tot stand - Christus versoen uitverkorenes

Pinkster praat met ons Die Heilige Gees is by ons tot in ewigheid -Gees Pinkster praat met ons Die Heilige Gees is by ons tot in ewigheid -Gees een maal aan almal uitgestort - regeer in kerk en gelowiges Belangrike vraag

Pinkster praat met ons ? Die Heilige Gees is by ons tot in ewigheid Pinkster praat met ons ? Die Heilige Gees is by ons tot in ewigheid Kan in ons lewe gesien word: Ons is deur Jesus verlos Ons en Gees leef in verbondenheid

Kerk in Nuwe Testament Uitstorting van Heilige Gees = voltooiing van die heilswerk van Kerk in Nuwe Testament Uitstorting van Heilige Gees = voltooiing van die heilswerk van Chrisus X Mn Tekens: Iets soos vuurtonge Verligtende werking van die Heilige Gees dryf dissipels tot verkondiging Tonge op elkeen = God gee Sy gees aan elkeen Alle dissipels vervul Heilige Gees woon nou in gemeente Hi

Kerk in Nuwe Testament Die Taalwonder X Klomp nasies teenwoordig ; Dissipels praat in Kerk in Nuwe Testament Die Taalwonder X Klomp nasies teenwoordig ; Dissipels praat in elkeen se taal Mn Hi Verkondig gedagtes / dade van God Taal pla nie die Koninkryk nie = sendingroeping

Kerk in Nuwe Testament Die Taalwonder X Klomp nasies teenwoordig ; Dissipels praat in Kerk in Nuwe Testament Die Taalwonder X Klomp nasies teenwoordig ; Dissipels praat in elkeen se taal Mn Hi Verkondig gedagtes / dade van God Taal pla nie die Koninkryk nie = sendingroeping Sien ook Genesis 11: BABEL Verskillende volke ontstaan / dui op opstand en dwang tot gehoorsaamheid

Kerk in Nuwe Testament Die Taalwonder X Klomp nasies teenwoordig ; Dissipels praat in Kerk in Nuwe Testament Die Taalwonder X Klomp nasies teenwoordig ; Dissipels praat in elkeen se taal Mn Hi Verkondig gedagtes / dade van God Taal pla nie die Koninkryk nie = sendingroeping Sien ook Genesis 11: BABEL Verskillende volke ontstaan / dui op opstand en dwang tot gehoorsaamheid Versplintering opgehef

Kerk in Nuwe Testament Petrus se toespraak X Kerngedagtes Wonder = vervulling van Joël Kerk in Nuwe Testament Petrus se toespraak X Kerngedagtes Wonder = vervulling van Joël se profesie Uitstorting = werk van verhoogde Christus Jode is instrumente in God se raad (Hand 2 : 23) Uitvloeisel Eerstelinge van die hemelse oes Vraag: “Wat moet ons doen? - - Antwoord: Bekeer / laat doop / sondes vergewe / ontvang Heilige Gees Mn Hi

Groei / vervolging vd gemeente 7 Diakens verkies X Gemeente brei uit / Weduwees Groei / vervolging vd gemeente 7 Diakens verkies X Gemeente brei uit / Weduwees afgeskeep Mn Hi

Groei / vervolging vd gemeente 7 Diakens verkies X Gemeente brei uit / Weduwees Groei / vervolging vd gemeente 7 Diakens verkies X Gemeente brei uit / Weduwees afgeskeep Mn Hi Verkondiging vs Versorging

Groei / vervolging vd gemeente 7 Diakens verkies X Gemeente brei uit / Weduwees Groei / vervolging vd gemeente 7 Diakens verkies X Gemeente brei uit / Weduwees afgeskeep Mn Hi Verkondiging Apostels vs Versorging Diakens (Vol van Gees / wysheid) . . . By name?

Groei / vervolging vd gemeente Stefanus se marteldood X Doen wonders en tekens Mn Groei / vervolging vd gemeente Stefanus se marteldood X Doen wonders en tekens Mn Buitelandse jode kwaad Hi

Groei / vervolging vd gemeente Stefanus se marteldood X Doen wonders en tekens Mn Groei / vervolging vd gemeente Stefanus se marteldood X Doen wonders en tekens Mn Buitelandse jode kwaad Bekook valse getuienis / daag hom voor joodse raad Hi

Groei / vervolging vd gemeente Stefanus se marteldood X Doen wonders en tekens Mn Groei / vervolging vd gemeente Stefanus se marteldood X Doen wonders en tekens Mn Buitelandse jode kwaad Bekook valse getuienis / daag hom voor joodse raad Sou sê tempel en wet Van Moses onnodig Hi

Groei / vervolging vd gemeente Stefanus se marteldood X Stefanus se verweer: Ou Testamentiese Groei / vervolging vd gemeente Stefanus se marteldood X Stefanus se verweer: Ou Testamentiese bediening nie verwerp God se vroeëre openbarings tydelik “Julle voorvaders het die profete vermoor – Jode vermoor Christus” “Julle is heidens en doof vir God se woord” Mn Hi

Groei / vervolging vd gemeente Stefanus se marteldood “Kyk, ek sien die hemel geopen Groei / vervolging vd gemeente Stefanus se marteldood “Kyk, ek sien die hemel geopen en die seun van die mens wat aan die regterhand van God staan” X Mn Hi

Groei / vervolging vd gemeente Stefanus se marteldood “Kyk, ek sien die hemel geopen Groei / vervolging vd gemeente Stefanus se marteldood “Kyk, ek sien die hemel geopen en die seun van die mens wat aan die regterhand van God staan” Steniging: Gebruiklike manier vir doodstraf Straf vir Godslastering = dood X Mn Hi

Groei / vervolging vd gemeente Stefanus se marteldood “Kyk, ek sien die hemel geopen Groei / vervolging vd gemeente Stefanus se marteldood “Kyk, ek sien die hemel geopen en die seun van die mens wat aan die regterhand van God staan” Steniging: Gebruiklike manier vir doodstraf Straf vir Godslastering = dood Sterwenswoorde “Here Jesus, ontvang my gees!” “Here moet hulle tog nie hierdie sonde toereken nie” X Mn Hi

Groei / vervolging vd gemeente Saulus (later Paulus) {Benjaminiet en Fariseër} Studeer in Jerusalem Groei / vervolging vd gemeente Saulus (later Paulus) {Benjaminiet en Fariseër} Studeer in Jerusalem onder Gamaliël Gemeente vervolg X Mn Hi

Groei / vervolging vd gemeente Gemeente vervolg Saulus (later Paulus) {Benjaminiet en Fariseër} Studeer Groei / vervolging vd gemeente Gemeente vervolg Saulus (later Paulus) {Benjaminiet en Fariseër} Studeer in Jerusalem onder Gamaliël Glo: Saligheid weens wetsvolbringing / haat dus Christene X Mn Hi

Groei / vervolging vd gemeente Gemeente vervolg Saulus (later Paulus) {Benjaminiet en Fariseër} Studeer Groei / vervolging vd gemeente Gemeente vervolg Saulus (later Paulus) {Benjaminiet en Fariseër} Studeer in Jerusalem onder Gamaliël Glo: Saligheid weens wetsvolbringing / haat dus Christene Glo: Jesus was valse profeet X Mn Hi

Groei / vervolging vd gemeente Gemeente vervolg Saulus (later Paulus) {Benjaminiet en Fariseër} Studeer Groei / vervolging vd gemeente Gemeente vervolg Saulus (later Paulus) {Benjaminiet en Fariseër} Studeer in Jerusalem onder Gamaliël Glo: Saligheid weens wetsvolbringing / haat dus Christene Glo: Jesus was valse profeet Laat mense toesluit / dwing om geloof af te sweer X Mn Hi

Groei / vervolging vd gemeente Gemeente vervolg X Saulus het sukses. Here se doel Groei / vervolging vd gemeente Gemeente vervolg X Saulus het sukses. Here se doel daarmee? Mn Hi Loutering Beproewing van gemeente Uitbreiding van Koninkryk Bloed van martelare = SAAD VAN DIE KERK