480dbad31f309ed93ae973bd8d982b36.ppt
- Количество слайдов: 44
Advent 1 Lukas 21: 25 -
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor
14 Daar kom ’n tyd, sê die Here, dat Ek die goeie belofte sal nakom wat Ek aan Israel en Juda gemaak het. 15 In daardie dae, in daardie tyd, sal Ek vir Dawid ’n wettige afstammeling gebore laat word en hy sal in die land reg laat geskied en reg doen. 16 In daardie dae sal Juda gered word en Jerusalem sal onbesorg woon en genoem word: Die Here verskaf reg aan ons.
God se somer is oppad!
Jesus is die “ja” van God, die “ja” op al die beloftes van God. . . ” 2 Kor 1: 20
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en
Jesus kom weer Sigbaar Skielik Kosmies
Wanneer kom Jesus weer?
Wat moet ons intussen doen? 1. Moenie verskrik wees nie 2. Moenie te tuis raak op aarde nie 3. Moenie bekommerd wees nie
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Ons houding oor die wederkoms verskil van die wêreld
History is always = His Story = God’s Story!
’n Optimis is iemand wat weet hoe ’n slegte plek die wêreld kan wees. ’n Pessimis is iemand wat dit elke môre uitvind! Peter Ustinov
Ons is seker dat Jesus weer kom
19 God is nie ’n mens dat Hy sou lieg nie, ’n mens dat Hy van gedagte sou verander nie. Sou Hy iets sê en dit nie doen nie, iets belowe en dit nie uitvoer nie? Num 23: 19
Ons is waaksaam totdat Jesus kom
“Ek begin nooit my werk in die môre sonder om om te dink dat Jesus miskien my werk vandag kan onderbreek nie. Ek wag nie vir die dood nie. Ek wag en soek vir Hom” Cambell Morgan
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
“As ek klaar is, sal almal weet…”
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/
“As die Here vanmiddag terugkom, sal ek vanoggend nog ’n appelboom plant” Maarten Luther
“Op julle merke!” “Gereed!”
Flam 35 Jesus, kom weer Jesus is ons Koning, Heer, en ons weet Hy sal t’rugkeer. Soos hul Hom sien opvaar het, sal Hy kom om ons te red.
Ja, Jesus kom weer (Hy kom weer), Ja, Jesus kom weer (Hy kom weer) Ek en jy behoort aan Hom. Ons glo dat Hy weer sal kom.
Jesus is ons Koning, Heer. Ek en jy behoort aan Hom. Soos hul Hom sien opvaar het, glo ons dat Hy weer sal kom.
Ja, Jesus kom weer (Hy kom weer), Ja, Jesus kom weer (Hy kom weer) Ek en jy behoort aan Hom. Ons glo dat Hy weer sal kom.
Flam 142 Kom, Jesus kom!
Here van die Heiliges, U wat was en U wat is, Ek sal sing, ek sal sing U liefde sal vir ewig staan, u liefde sal ook my kom haal ek sal sing, ek sal sing Die Gees en die Bruid roep uit, ons wag, ons smag ons verlang na U Heer, na U
Kom, Jesus, kom vir u bruid vir hierdie mense wat voor u staan Kom, Heil'ge Gees, en reinig ons vir die bruilof van die Lam Jesus kom, Jesus kom tog gou! Kom!
Here van die ewigheid, oorwinnaar van die laaste stryd Ek sal sing, ek sal sing U liefde sal vir ewig bly, die dag sal kom, die nag verdwyn Ek sal sing, Ek sal sing Die Gees en die Bruid roep uit, ons wag, ons smag ons verlang na U Heer, na U
Kom, Jesus, kom vir u bruid vir hierdie mense wat voor u staan Kom, Heil'ge Gees, en reinig ons vir die bruilof van die Lam Jesus kom, Jesus kom tog gou! Kom!
Luister-produkte Ontmoetings Coenie Burger Uitsonderlike Bybelstudiepakket oor die wil en plan van God met elke gelowige Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342 Leierspakket: R 150. 40 • Handboek • Deelnemersgids • Dubbel-DVD Deelnemerspakket: R 139. 72 • 8 x Deelnemersgidse


