Скачать презентацию ONDERWERP 6 DIE SUIDAFRIKAANSE OORLOG EN UNIE Hoe Скачать презентацию ONDERWERP 6 DIE SUIDAFRIKAANSE OORLOG EN UNIE Hoe

6ae6a4506880ff7fef6291707a1345e5.ppt

  • Количество слайдов: 33

ONDERWERP 6: DIE SUIDAFRIKAANSE OORLOG EN UNIE Hoe het die periode 1899– 1910 die ONDERWERP 6: DIE SUIDAFRIKAANSE OORLOG EN UNIE Hoe het die periode 1899– 1910 die Suid-Afrika van die 20 ste eeu gevorm? Die skyfies vir hierdie onderwerp sluit in: ● kleurfoto's om die notas te vergesel ● die begin van 'n breinkaart oor hierdie onderwerp ● 'n voorbeeld van 'n voltooide breinkaart oor hierdie onderwerp ● kleurfoto’s om die brongebaseerde vrae te vergesel. www. theanswer. co. za

www. theanswer. co. za Sien bladsy 121 Bron: Africa through a Lens, part of www. theanswer. co. za Sien bladsy 121 Bron: Africa through a Lens, part of the Colonial Office photographic collection held at The National Archives: CO 1069/219

Paul Kruger www. theanswer. co. za Sien bladsy 121 Bron: Courtesy of the University Paul Kruger www. theanswer. co. za Sien bladsy 121 Bron: Courtesy of the University of Texas Libraries, The University of Texas at Austin

Bron: William Strang, 1903, British Museum. 'n Skets van die hoogedele Joseph Chamberlain www. Bron: William Strang, 1903, British Museum. 'n Skets van die hoogedele Joseph Chamberlain www. theanswer. co. za Randhere in die aanvangsdae van die Witwatersrandse Goudstormloop Sien bladsy 122

www. theanswer. co. za Bron: Paul Venter. Bron: African Library, Kimberley Die entrepreneur Barney www. theanswer. co. za Bron: Paul Venter. Bron: African Library, Kimberley Die entrepreneur Barney Barnato het 'n fortuin in Kimberley gemaak deur ou diamantkleims te koop, dit te myn en daarna aan Rhodes te verkoop. Hy het daardie geld gebruik om in die Witwatersrandse Goudstormloop te belê. Sir Joseph Robinson Sien bladsy 122

Bron: The British South Africa Company Historical Catalogue & Souvenir of Rhodesia: Empire Exhibition, Bron: The British South Africa Company Historical Catalogue & Souvenir of Rhodesia: Empire Exhibition, Johannesburg, 1936 -37 DIE EERSTE DIREKTEURSRAAD VAN DIE BRITISH SOUTH AFRICA COMPANY, 1889 Boonste ry: Middelste ry: Onderste ry: www. theanswer. co. za Horace Farquhar, weledele heer; Albert Grey, weledele heer; Alfred Beit, weledele heer Sy Edele die hertog van Fife, K. T. , P. C. ; Sy Edele C. J. Rhodes Sy Edele die hertog van Abercorn, K. G. , P. C. Lord Grifford, V. C. ; Herbert Canning, weledele heer; George Cawston, weledele heer Sien bladsy 123

www. theanswer. co. za Bron: Rob Lavinsky / i. Rocks. com Bron: Africa Through www. theanswer. co. za Bron: Rob Lavinsky / i. Rocks. com Bron: Africa Through a Lens Hierdie foto van 'n afbouplek in 'n myn aan die Witwatersrand dui die wyse aan waarop die gouddraende riwwe skeef gegrawe word. 'n Ryk gouderts-monster van die huidige Witwatersrandmyne. Hier word die goudkorrels dwarsdeur 'n matriks van koolstofryke rots dik versprei. Sien bladsy 124

Bron: The National Archives UK / Africa through a Lens project on Flickr: CO Bron: The National Archives UK / Africa through a Lens project on Flickr: CO 1069 -219 -22 'n Tradisionele Afrika-woning rondom die einde van die eeu www. theanswer. co. za Sien bladsy 125

Bron: Petit Parisien 'n Skets van 'n 1896 -Paryse koerant wat die arrestasie van Bron: Petit Parisien 'n Skets van 'n 1896 -Paryse koerant wat die arrestasie van Jameson uitbeeld. www. theanswer. co. za Sien bladsy 127

Jan Smuts in 1895 www. theanswer. co. za Sien bladsy 127 Bron: Morne on Jan Smuts in 1895 www. theanswer. co. za Sien bladsy 127 Bron: Morne on http: //af. wikipedia. org/wiki/L%C 3%AAer: Jan_Smuts_1895. jpg

Bron: The Diamonds of South Africa, Vol. II Die 'Lang Cecil'-kanon gedurende die beleg Bron: The Diamonds of South Africa, Vol. II Die 'Lang Cecil'-kanon gedurende die beleg van Kimberley in die werkswinkels van De Beers vervaardig www. theanswer. co. za Sien bladsy 128

Rhodesië Portugese Oos-Afrika Betsjoeanaland Protektoraat Duitse Suidwes. Afrika Mafikeng Pretoria Johannesburg Swaziland Oranje-Vrystaat Natalse Rhodesië Portugese Oos-Afrika Betsjoeanaland Protektoraat Duitse Suidwes. Afrika Mafikeng Pretoria Johannesburg Swaziland Oranje-Vrystaat Natalse kolonie Ladysmith Basoetoland Colenso Bloemfontein Protektoraat Durban Kimberley Magersfontein Kaapkolonie Kaapstad 'n Kaart van Suider-Afrika in 1900 wat Brittanje se Kaapkolonie, die Basoetoeland-protektoraat (deur die Kaapkolonie geadministreer), Brittanje se Natalse kolonie, die Oranje-Vrystaat, die Suid-Afrikaanse Republiek en Swaziland (deur die Suid-Afrikaanse Republiek geadministreer), asook dele van Duitse Suidwes-Afrika, Brittanje se Betsjoeanalandprotektoraat en Rhodesië, en Portugese Oos-Afrika aandui. www. theanswer. co. za Sien bladsy 128

Boere by Spioenkop, 1900 www. theanswer. co. za Sien bladsy 128 Bron: The Project Boere by Spioenkop, 1900 www. theanswer. co. za Sien bladsy 128 Bron: The Project Gutenberg EBook of With the Boer Forces, by Howard C. Hillegas. 1900

Bron: Courtesy of the Transvaal Archive Die Indiese Ambulanskorps, deur Mohandas Gandhi georganiseer, het Bron: Courtesy of the Transvaal Archive Die Indiese Ambulanskorps, deur Mohandas Gandhi georganiseer, het gewonde Britte ná baie slae, insluitend die Slag van Spioenkop, gehelp. www. theanswer. co. za Sien bladsy 128

Bron: Photo by J. Angus Hamilton, Our Special Correspondent with Major-General Baden-Powell Majoor-generaal Baden-Powell Bron: Photo by J. Angus Hamilton, Our Special Correspondent with Major-General Baden-Powell Majoor-generaal Baden-Powell en personeel by Mafeking in 1900 www. theanswer. co. za Sien bladsy 129

Bron: The National Archives UK / Africa through a Lens project on Flickr: CO Bron: The National Archives UK / Africa through a Lens project on Flickr: CO 1069 -219 -38, with caption informed by Jon Hyslop 'n Spotprent wat president Paul Kruger vlugtend in verbanning toon terwyl Britse soldate die Oranje-Vrystaat rooi verf, simbolies van die oorwinning van die Britte in die Suid-Afrikaanse Oorlog. www. theanswer. co. za Sien bladsy 129

Generaal Christiaan de Wet www. theanswer. co. za Generaal Louis Botha Sien bladsy 130 Generaal Christiaan de Wet www. theanswer. co. za Generaal Louis Botha Sien bladsy 130 Bron: The Project Gutenberg EBook of With the Boer Forces, by Howard C. Hillegas. 1900

Groenpunt-meent in Kaapstad is as 'n oorgangskamp vir gevangenes gebruik wat na verafgeleë eilande Groenpunt-meent in Kaapstad is as 'n oorgangskamp vir gevangenes gebruik wat na verafgeleë eilande verskeep sou word www. theanswer. co. za Sien bladsy 130

Bron: Henry Walter Barnett (1862– 1934) Emily Hobhouse, wie se as aan die voet Bron: Henry Walter Barnett (1862– 1934) Emily Hobhouse, wie se as aan die voet van die 1913 - Vrouemonument in Bloemfontein begrawe is www. theanswer. co. za Sien bladsy 131

Bron: Africa Through a Lens Bloemfontein se Konsentrasiekamp www. theanswer. co. za Sien bladsy Bron: Africa Through a Lens Bloemfontein se Konsentrasiekamp www. theanswer. co. za Sien bladsy 131

Swart mans het aan beide kante van die oorlog geveg 'n Swart familie in Swart mans het aan beide kante van die oorlog geveg 'n Swart familie in 'n konsentrasiekamp www. theanswer. co. za Sien bladsy 132

Bron: Weltrundschau zu Reclams Universum 1902 Generaal Koos De la Rey word bewonder in Bron: Weltrundschau zu Reclams Universum 1902 Generaal Koos De la Rey word bewonder in die omstrede lied De la Rey, in 2006 deur Bok van Blerk bekendgestel www. theanswer. co. za Sien bladsy 133

Generaal lord Herbert Kitchener www. theanswer. co. za Lord Alfred Milner Sien bladsy 133 Generaal lord Herbert Kitchener www. theanswer. co. za Lord Alfred Milner Sien bladsy 133 Bron: Henry Walter ('H. Walter') Barnett (1862 -1934) / NPG Bron: Library of Congress Archives / Bain Collection

Bron. Johan. Steyn 123 at en. wikipedia Die aanvang van die Verdrag van Vereeniging, Bron. Johan. Steyn 123 at en. wikipedia Die aanvang van die Verdrag van Vereeniging, geteken op 31 Mei 1902, by Melrose House, Pretoria www. theanswer. co. za Sien bladsy 134

www. theanswer. co. za Bron: Selections from the Correspondence of Percy Molteno. VRS. Bron: www. theanswer. co. za Bron: Selections from the Correspondence of Percy Molteno. VRS. Bron: http: //armadillo. co. za/Time. Traveller/1906/ body. htm (cf. http: //www. chem. yale. edu/ ~chem 125/history 99/8 Occult/Gandhi. html) Mohandas Gandhi, wat 'n protes teen die Transvaalse Asiatiese Registrasiewet van 1906 gelei het John X. Merriman, eerste minister van die Kaapkolonie vanaf 1908 tot 1910 Sien bladsy 135

Die afvaardiging van bekende Kaapse politici om protes teen die rassistiese bepalings van die Die afvaardiging van bekende Kaapse politici om protes teen die rassistiese bepalings van die konsep Suid-Afrikawet, 4 Augustus 1909, aan te teken. Sittend van links is John Tengo Jabavu, A. Abdurahman, voormalige Kaapse eerste minister William Schreiner, Walter Rubusana en Matt Fredericks. Staande agter is Thomas Makipela, J. Gerrans, Daniel Dwanya en D. J. Lenders. www. theanswer. co. za Sien bladsy 135

www. theanswer. co. za www. theanswer. co. za

www. theanswer. co. za www. theanswer. co. za

Bron: Africa Through a Lens / The National Archives UK – Flickr account Die Bron: Africa Through a Lens / The National Archives UK – Flickr account Die finansiële distrik van Johannesburg www. theanswer. co. za Sien bladsy 136

Bron: Michael Barthop The Zulu War a pictorial history, Blandford Press, UK 1980 'n Bron: Michael Barthop The Zulu War a pictorial history, Blandford Press, UK 1980 'n Boerehuis brand met alle besittings buite gestrooi, circa 1901 www. theanswer. co. za Sien bladsy 137

Bron: Caras y Caretas Die Boere- en Britse Opperbevelvergadering in 1901 www. theanswer. co. Bron: Caras y Caretas Die Boere- en Britse Opperbevelvergadering in 1901 www. theanswer. co. za 'n Spotprent in Die Amsterdamer wat Kitchener in gesprek met Chamberlain aandui wanneer hy sê, 'A, nou is dit skerp genoeg om hulle af te slag'. Sien bladsy 137

Bron: SA government Die 1910 -Unie van Suid-Afrika se kabinet www. theanswer. co. za Bron: SA government Die 1910 -Unie van Suid-Afrika se kabinet www. theanswer. co. za Sien bladsy 138

Die 1914 Suid-Afrikaanse Nasionale Naturellekongresafvaardiging in Londen, met Sol Plaatje sittend regs voor www. Die 1914 Suid-Afrikaanse Nasionale Naturellekongresafvaardiging in Londen, met Sol Plaatje sittend regs voor www. theanswer. co. za Sien bladsy 138